首页> 外文OA文献 >'n Vergelykende studie van die wyses wat eiendomsagente en waardeerders gebruik om die markwaarde van residensiële eiendom te bepaal
【2h】

'n Vergelykende studie van die wyses wat eiendomsagente en waardeerders gebruik om die markwaarde van residensiële eiendom te bepaal

机译:'n Vergelykende studie van die wyses wat eiendomsagente en waardeerders gebruik om die markwaarde van 居住者eiendom te bepaal

摘要

Residential property not only provides in the basic needs of a person, but is also an indicator of an individual's wealth. The buying and selling of immovable property is complicated and the average person relies on the services of estate agents and banks.The research problem was formulated as follows: Property valuers and estate agents with access to the same information sources determine different market values for the same property.The research problem was researched by means of a literature study and empirical study. The methodology used by property valuers was described in the literature study. How estate agents determine the value of property was researched by means of an empirical study.From the literature study a model was proposed to determine the value of residential property. The information gathered in the empirical study was compared with this model to provide an answer to the research problem.OPSOMMINGResidensiële eiendom voorsien nie net in een van die mees basiese behoeftes van 'n mens nie, maar is ook een van die grootste aanduiders van 'n individu se welvaart. Die koop en verkoop van onroerende eiendom is 'n ingewikkelde en die deursnee persoon maak daarom van eiendomsagente en banke gebruik.Die navorsingsprobleem is as volg geformuleer: Eiendomswaardeerders en eiendoms¬agente met toegang tot dieselfde inligtingsbronne bepaal verskillende waardes vir die¬selfde eiendom.Die navorsingsprobleem is deur middel van ʼn literatuurstudie en ʼn empiriese ondersoek nagevors. Die werksaamhede en metodologie wat eiendomswaardeerders gebruik, is aan die hand van die literatuurstudie beskryf. Hoe eiendomsagente te werk gaan om die waarde van eiendom te bepaal is deur middel van ʼn empiriese ondersoek nagevors. Uit die literatuurstudie is daar ʼn model voorgestel vir die bepaling van die waarde van residensiële eiendom. Die inligting wat met die empiriese ondersoek versamel is, is met die model vergelyk om antwoorde op die navorsingsprobleem te verskaf.
机译:住宅财产不仅可以满足一个人的基本需求,而且可以指示一个人的财富。不动产的买卖非常复杂,普通人依靠房地产经纪人和银行的服务。研究问题提出如下:拥有相同信息源的房地产估价师和房地产经纪人为同一财产确定不同的市场价值。通过文献研究和实证研究对研究问题进行了研究。文献研究中描述了房地产估价师使用的方法。通过实证研究研究了房地产经纪人如何确定财产价值。从文献研究中提出了一种确定住宅财产价值的模型。实证研究中收集到的信息与该模型进行了比较,从而为研究问题提供了答案。个性化的欢迎Dékoop en verkoop van onroerende eiendom是gebruik上的deursnee perakoon maak daarom van eiendomsagente en。 navorsingsprobleem是deur middel vanʼnliteratuurstudie en iri empiriese ondersoek nagevors。我的父亲是一位手范文人,他是一位文人。威廉·贝弗尔是一位经验丰富的高级官员。 Uit die literatuurstudie是daarʼn模特voorgestel vir die bepaling van die waardevanresidentnsiëleeiendom。死者遇见了经验丰富的范德雷克,模型遇见了模特,而后又遇到了问题。

著录项

  • 作者

    Kruger Andre;

  • 作者单位
  • 年度 2006
  • 总页数
  • 原文格式 PDF
  • 正文语种 en
  • 中图分类

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号