首页> 外文期刊>Lexikos >A Bilingualised English Dictionary for Catalan Speakers
【24h】

A Bilingualised English Dictionary for Catalan Speakers

机译:加泰罗尼亚语双语双语词典

获取原文
           

摘要

ABSTRACT: In view of the benefits of both monolingual and bilingual dictionaries, a new type of dictionary which combines the strong points of a monolingual learner's dictionary with those of a bilingual dictionary was designed and introduced into some Catalan primary and secondary schools: the Easy English Dictionary with a Catalan–English Vocabulary. This article looks in detail at this new kind of dictionary: its philosophy, the way it functions, its advantages over other kinds of dictionaries and the fact that the monolingual part is specifically aimed at Catalan learners of English. Additionally, the article deals with the pedagogical functions of illustrations as well as the adequacy of the dictionary to the lexical needs and requirements of Catalan learners of English in primary and secondary education. OPSOMMING: 'n Tweetalig verklarende Engelse woordeboek vir sprekers van Katalaans. Gesien die voordele van sowel eentalige as tweetalige woordeboeke, is 'n nuwe soort woordeboek wat die sterk punte van 'n eentalige aanleerderswoordeboek met dié van 'n tweetalige woordeboek kombineer, ontwerp en ingevoer in sekere Katalaanse primêre en sekondêre skole: die Easy English Dictionary with a Catalan–English Vocabulary. Hierdie artikel kyk in besonderhede na dié nuwe soort woordeboek: sy filosofie, die manier waarop dit funksioneer, sy voordele bo ander soorte woordeboeke en die feit dat die eentalige deel spesifiek gerig is op Katalaanse aanleerders van Engels. Daarbenewens behandel die artikel die opvoedkundige funksies van illustrasies, asook die leksikale behoeftes en vereistes van Katalaanse aanleerders van Engels in die primêre en sekondêre onderwys. Sleutelwoorde: VREEMDETAALAANLEER, TWEETALIG VERKLARENDE WOORDEBOEKE, ILLUSTRASIES, GLOKALISERING, OPVOEDKUNDIGE DEFINISIES, KATALAANSE AANLEERDERS VAN ENGELS, LEKSIKOGRAFIE
机译:摘要:鉴于单语和双语词典的好处,设计了一种结合了单语学习者词典和双语词典优点的新型词典,并将其引入了加泰罗尼亚语中小学:Easy English加泰罗尼亚语-英语词汇词典。本文详细介绍了这种新型词典:其哲学,其功能方式,与其他词典相比的优势以及单语部分专门针对加泰罗尼亚语学习者的事实。此外,本文还讨论了插图的教学功能,以及字典是否足以满足中小学英语加泰罗尼亚语学习者的词汇需求和要求。建议:'n Tweetalig verklarende Engelse woordeboek vir sprekers van Katalaans。 Gesien die voordele van sowel eentalige as tweetalige woordeboeke,是'n nuwe soort woordeboek wat die sterk punte van'n eentalige aanleerderswoordeboek metdiévan'n tweetalige woordeboek kombineer加泰罗尼亚语-英语词汇。 Hierdie artikel kyk in besonderhede nadiénuwe soort woordeboek:sy filosofie,manier waarop dit funksioneer,sy vorordele bo ander soorte woordeboeke en feit dat die eentalige deel spesifieks gerigs是在加泰罗尼亚诗中的角色。范式的范式,范式的范式,范式的范式,范式的范式的范式。 Sleutelwoorde:VREEMDETAALAANLEER,TWEETALIG VERKLARENDE WOORDEBOEKE,插图,GLOKALISERING,OPVOEDKUNDIGE定义,KATALAANSE AANLEERDERS VAN ENGELS,LEKSIKOGRAFIE

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号