首页> 外文期刊>In die Skriflig >Die Semeia [tekens] in die Evangelie volgens Johannes
【24h】

Die Semeia [tekens] in die Evangelie volgens Johannes

机译:根据约翰的说法,塞米亚在福音中[迹象]

获取原文
       

摘要

Die semeia in die Evangelie van Johannes word eerstens geanaliseer in verhouding tot?soortgelyke wonderverhale, veral in die sinoptiese evangelies en ten tweede in verhouding?tot die bre?r Johannese narratief. Duidelike ooreenkomste met sommige van die sinoptiese?wonderverhale word bespreek. Dit lei tot die bevraagtekening van die sogenaamde ‘semeia-bron'-teorie. Opvolgend op hierdie diskussie word Johannes se eie interpretasie van die?wonders nagegaan. Daar word veral aan die vervlegting van die wonderverhale met die?teologie van Johannes aandag gegee, veral ten opsigte van die verhouding tussen die Vader?en die Seun, geloof, die menslikheid van Jesus en die lyding van Jesus.The Semeia in the Gospel according to John. The semeia in the Gospel of John are analysed,?first in relation to other similar miracle narratives, especially in the synoptic gospels, and?secondly in perspective of the broader narrative of John's Gospel. Clear links with some of?the synoptic miracle narratives are discussed, questioning the ‘semeia source' theory. This?discussion is followed by a consideration of John's own interpretation of the miracles, exploring?the interwovenness of the miracle stories with the theology of John, especially regarding the?relation between the Father and the Son, the humanness of Jesus, the passion of Jesus and faith.
机译:首先,针对约翰福音中的类似故事,特别是关于福音书中的神秘故事,分析了约翰福音中的忧郁症;其次,针对约翰福音的广泛叙述,对其进行了分析。讨论了与一些天气奇迹故事的明显相似之处。这引起了对所谓“ semeia来源”理论的质疑。在讨论之后,检查了约翰对奇迹的自己的解释。特别要注意奇迹故事与约翰神学的交织,特别是在父子之间的关系,信仰,耶稣的人性和耶稣的苦难方面。给约翰。分析了约翰福音中的困惑,首先是关于其他类似的奇迹叙事,特别是在概要福音中,以及其次是从约翰福音的更广泛叙事的角度。与某些奇迹的叙述有明确的联系,并质疑“ semeia来源”理论。在讨论之后,要考虑约翰自己对奇迹的解释,探索奇迹故事与约翰神学的交织,特别是关于父子之间的关系,耶稣的人性,耶稣和信仰。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号