首页> 外文期刊>Literator >Die aard en problematiek van vertaling
【24h】

Die aard en problematiek van vertaling

机译:翻译的性质和问题

获取原文
       

摘要

George Steiner (1975) se onlangse werk oor vertaling dra die treffende titel: After Babel. Dit is met hierdie dilemma wat die mens in sy na-babelse bestaan in sy strewe na sinvolle kommunikasie te kampe het: die bestaan van 'n magdom van tale wat geen individu, hoe begaafd ookal, eers kan droom om te beheers nie. Vandaar die strewe na die totstandbrenging van 'n eenvoudige en universele wereldtaal, Esperanto, of — meer algemeen — die behoefte aan vertaling. Maar vertaling is nie net 'n dilemma nie, dit is ook 'n uitdaging.
机译:乔治·斯坦纳(George Steiner)(1975)的最新翻译著作引人注目:《通天塔之后》。处于这种困境的人正处于巴比伦时代之后的生活中,他在寻求有意义的交流时面临着这样的困境:无数种语言的存在,即使有天赋的人也无法梦想掌握。因此,人们寻求创建一种简单而通用的世界语言,即世界语,或更普遍地说,是翻译需求。但是翻译不仅是一个难题,也是一个挑战。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号