首页> 外文期刊>In die Skriflig >Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis as geloofsvooronderstelling in die gesprek tussen wetenskap en geloof
【24h】

Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis as geloofsvooronderstelling in die gesprek tussen wetenskap en geloof

机译:荷兰信条第2条是科学与宗教对话中信仰的前提

获取原文
           

摘要

Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis bely dat God deur twee middele geken word, te wete deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die wêreld (waaronder die wetenskap) en deur die heilige en goddelike Woord (die Bybel). Hierdie belydenis is van groot belang vir die gesprek tussen Wetenskap en Teologie. In hierdie artikel word gepoog om die verskille, maar ook die ooreenkomste tussen hierdie twee middele van openbaring uit te lig, elkeen tot sy reg te laat kom, maar hulle ook in balans met mekaar te stel. Die wyse waarop te werk gegaan word, is die volgende: eers word gestel wat vooronderstellings is, asook die plek wat vooronderstellings in die beoefening van wetenskap sowel as geloof inneem. Daarna word nagevors watter perspektiewe artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis as geloofsvooronderstelling vir die wetenskaps- en teologiebeoefening respektiewelik bied. Hieruit word 'n aantal gevolgtrekkings gemaak wat kan help om die problematiek in die wetenskap-geloofsgesprek op te los. Die kernbevinding van hierdie artikel is die volgende: Vanwe? die verskil in die aard en die doel tussen Bybelfeite en wetenskaplike navorsingsresultate kan en sal klaarblyklike harmonieprobleme tussen die Skrif en die wetenskap ontstaan. Hierdie is egter slegs klaarblyklike probleme, omdat 'n verrekening van die verskil in die aard en die bedoeling van die wetenskapresultate en die Bybelfeite hierdie probleem sal oplos.Article 2 of the Belgic Confession as faith presupposition in the science-faith debate. Article?2 of the Belgic Confession confesses that God can be known by two means: firstly by studying the creation, preservation and government of the universe (i.e. science) and secondly by studying the Word of God (the Bible). This confession is very important for the discussion between science and faith. In this article the similarities, but also the differences between these two means of revelation are researched. The aim is to set them in balance and in order to let each one come to its own right. The way the research is done is as follows: In the first place the role of presuppositions in both science and faith are determined. Secondly research is done on the perspectives obtained for both science and faith when Article 2 of the Belgic Confession is taken as a faith presupposition. Finally conclusions are made in helping to resolve the differences in the science-faith debate. The main finding is that harmony problems between facts from the Bible and scientific results will occur because of the difference in nature and meaning between these two entities. However, when the set difference in nature and meaning are taken into account, these problems can be resolved.
机译:《荷兰信条》第2条承认,通过两种方式认识上帝,即通过创造,维护和管理世界(包括科学)和通过神圣而神圣的圣言(圣经)。自白对科学与神学之间的对话非常重要。本文力求突出这两种启示方式之间的差异以及相似之处,以使每种方式都正确无误,同时也要使两者相互平衡。进行的方式如下:首先说明前提是什么,以及前提在科学和信仰实践中所占的位置。然后研究了《荷兰信条》第2条分别作为科学和神学实践的宗教前提的观点。从中得出许多结论,可以帮助解决科学信仰对话中的问题。本文的核心发现如下:因为?圣经事实与科学研究结果之间在本质和目的上的差异会并且将引起明显的圣经与科学和谐的问题。但是,这些只是明显的问题,因为抵销科学结果和圣经事实的性质和意图上的差异将解决该问题。比利时自白第2条是科学信仰辩论中的信仰前提。 Belgic Confession第2条承认,可以通过两种方式认识上帝:首先通过研究宇宙的创造,保存和管理(即科学),其次通过研究上帝的话语(圣经)。自白对于科学与信仰之间的讨论非常重要。在本文中,我们研究了这两种启示方式之间的相似之处,以及不同之处。目的是使他们保持平衡,并让每个人都能实现自己的权利。研究的方式如下:首先,确定前提在科学和信仰中的作用。其次,以比利时《自白》第2条为前提,从科学和信仰的角度进行了研究。最后的结论是有助于解决科学信仰辩论中的分歧。主要发现是,由于这两个实体在性质和含义上的差异,因此圣经事实与科学结果之间会出现和谐问题。但是,如果考虑到性质和意义上的既定差异,则可以解决这些问题。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号