首页> 外文期刊>In die Skriflig >Die voorsienigheidsleer vanuit die gereformeerde belydenisskrifte teenoor Adrio K?nig se voorsienigheidsleer – 'n Dogma-historiese beoordeling
【24h】

Die voorsienigheidsleer vanuit die gereformeerde belydenisskrifte teenoor Adrio K?nig se voorsienigheidsleer – 'n Dogma-historiese beoordeling

机译:宗教改革纲领中的天意教义与阿德里奥·尼格的天意教义-教条-历史评估

获取原文
       

摘要

K?nig is 'n aktuele en invloedryke teoloog en sy standpunte kan nie ge?gnoreer word nie (Strauss 2004:123). K?nig (2002:13) beskou homself as 'n gereformeerde teoloog alhoewel sy voorsienigheidsleer van die klassieke gereformeerde siening verskil. In sommige gevalle word K?nig se teologie as reformatories gesien (bv. sy leer oor die regverdigmaking) en in ander gevalle weer nie, byvoorbeeld die leer oor die voorsienigheid (Strauss 2004:139). Volgens K?nig (2002:33) is die klassieke gereformeerde verstaan van die voorsienigheid nie werklik vertroostend nie. Die klassieke gereformeerde siening van die voorsienigheid maak volgens K?nig van God 'n bose God wat die kwaad beskik en dan net toekyk as die kwaad gebeur. K?nig (2002:237) se oplossing vir die probleem van die klassieke gereformeerde siening is dat God nie ten volle in beheer is nie, maar dat Hy eendag eers in beheer sal kom. Hierdie siening van K?nig is in stryd met die gereformeerde belydenis waarin bely word dat God deur sy voorsienige hand alle dinge onderhou en regeer. Die gevolgtrekking is dat K?nig se voorsienigheidsleer in die lig van die gereformeerde belydenis nie vertroostend is of kan wees nie en net meer verwarring en wanhoop veroorsaak.K?nig is a contemporary and influential theologian and his views can not be ignored (Strauss 2004:123). K?nig (2002:13) regards himself as a reformed theologian, but his doctrine on providence differs from the classic reformed view. In some cases, K?nig's theology is viewed as reformed (eg. his doctrine on justification) but not in all cases, as is the case with the doctrine on providence (Strauss 2004:139). According to K?nig (2002:33) the classic reformed understanding of providence is not comforting. Also, according to K?nig, the classic reformed view of providence indicates God as an evil God who ordains evil, and then sits back and watches as it unfolds. K?nig's (2002:237) solution for the problem of the classic reformed view is that God is not fully in control, but that He only will be in control one day. This view of K?nig is in conflict with the reformed confession which confesses that God through his providential hand maintains and governs all things. The conclusion is that K?nig's doctrine of providence is not comforting in the light of the reformed confession, and that it only causes more confusion and despair.
机译:金是一个有影响力的主题神学家,他的观点不容忽视(Strauss 2004:123)。 K?Nig(2002:13)认为自己是一位改革宗神学家,尽管他的天意教义与经典的改革宗观点有所不同。在某些情况下,尼古丁的神学被认为是改良性的(例如,他的正当性学说),而在另一些情况下,则不是天意学说(Strauss 2004:139)。根据K?Nig(2002:33),经典的改革对天意的理解并没有真正令人安慰。根据上帝之王的说法,经典的改良天意观点使邪恶的上帝拥有邪恶,只有在邪恶发生时才会注视。尼格(K:Nig,2002:237)解决经典的改革宗观点的方法是,上帝并没有完全掌控自己,但是他有一天只会掌控一切。 K?Nig的这种观点与改革宗的供认相反,在供认中,神承认上帝通过他的天意之手来维持和统治万物。结论是,根据改革宗的认罪,尼古丁的天意学说并没有令人安慰或可以,只会造成更多的困惑和绝望。尼古德是当代有影响力的神学家,他的观点不容忽视(Strauss 2004 :123)。 K?Nig(2002:13)认为自己是一位改革宗神学家,但是他关于天意的教义与经典的改革宗观点有所不同。在某些情况下,尼格斯的神学被认为是经过改革的(例如,他关于正当性的学说),但并非在所有情况下都像普罗维登斯的天意学说一样(Strauss 2004:139)。根据K?Nig(2002:33),经典的关于天意的改革理解并不令人感到安慰。同样,根据尼古拉(K?Nig)的说法,经典的天意改良观点表明上帝是邪恶的上帝,奉命邪恶,然后坐下来观察它的发展。 K?Nig(2002:237)对经典改良观点的解决方案是,上帝并没有完全掌控一切,而只有一天他会掌控一切。 K?Nig的这种观点与改革后的自白相矛盾,后者承认神通过他的天意之手来维持和统治万物。结论是,鉴于改革后的供认,K?Nig的天意教义并没有令人安慰,它只会引起更多的困惑和绝望。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号