首页> 外文期刊>SABI Magazine >Gebruik van veranderlike spoed aandrywing vir die optimisering van kragverbruik deur pompe: Deel 1
【24h】

Gebruik van veranderlike spoed aandrywing vir die optimisering van kragverbruik deur pompe: Deel 1

机译:使用变速驱动器优化泵的功耗:第1部分

获取原文
获取原文并翻译 | 示例
       

摘要

In 'n onlangse uitgawe van die SABI Tydskrif, is daar gekyk na die werkverrigting van sentrifugale pompe, wat algemeen in die landbou sektor gebruik word. In die wintermaande, is elektrisiteitstariewe hoer, en oorweeg watergebruikers dikwels nuwe tegnologie wat die belofde inhou om kragkostes te bespaar. Die gebruik van Veranderlike spoed aandrywingstelsels, of sogenaamde "variable speed drives" (VSDs) is een van die tegnologi wa dikwels aanbeveel word om elektrisiteitsverbruik van motors te verminder, maar wat behels die tegnologie werklik)Die Britse pompvervaardigersvereniging (BPMA) het 'n dokument gepubliseer waarin riglyne vir die gebruik van 4 VSDs verskafword, waarop hierdie artikel gebaseer is. Die dokument, Variable Speed Driven Pumps: Best Practice Guide, kan verkry word op die internet by http://www. bpma. org. uk/filemanager_net/files/gpg344_variable_speed-best-bpractice-for_pumps.pdf.
机译:在最近一期的《 SABI杂志》中,我们研究了农业领域常用的离心泵的性能。在冬季,电价较高,用水户经常考虑使用有望节省电费成本的新技术。变速驱动器或所谓的“变速驱动器”(VSD)的使用是经常被推荐用来减少汽车耗电量的技术之一,但是该技术真正需要什么。该文档已发布,其中提供了使用4个VSD的指南。可在http:// www在线获得《变速驱动泵:最佳实践指南》文档。 bpma。 org。英国/ filemanager_net /文件/ gpg344_variable_speed-best-bpractice-for_pumps.pdf。

著录项

  • 来源
    《SABI Magazine》 |2013年第5期|共4页
  • 作者

  • 作者单位
  • 收录信息
  • 原文格式 PDF
  • 正文语种 dut
  • 中图分类 农业工程;
  • 关键词

  • 入库时间 2022-08-18 15:53:31

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号