首页> 外文期刊>Literator >Van Dis is terug
【24h】

Van Dis is terug

机译:范迪斯回来了

获取原文
       

摘要

In die tragikomiese Ek kom terug (2018), wat deur Daniel Hugo in Afrikaans vertaal is, pak Adriaan van Dis as 't ware die soms esoteriese legkaartstukke van sy bejaarde moeder se vol lewe uit op papier – ongeveinsd en eerlik. Sy dikteer aan hom haar biografie in ruil vir kodisilpille (‘Jy kry 'n storie, ek 'n pil', bl. 66) en 'n onverbloemde belofte – om aan haar 'n sagte dood te besorg, al is dit slegs op papier. Sy wil dood wees en haar seun, Van Dis die romanskrywer, is die enigste een wat aan hierdie versoek van haar kan voldoen. Moeder en seun ontwikkel 'n verhouding wat Van Dis soms met meer vrae as antwoorde laat en wat hom met sy eie onsekere herkoms, sy tekortkomings, asook sy eie vrese konfronteer.
机译:在《我回来的悲剧》(2018年)中,阿德里安·范·迪斯(Daniel Hugo)将其翻译成南非荷兰语,阿德里亚恩·范·迪斯(Adriaan van Dis)在纸上解开了他年迈母亲一生中有时深奥的拼图碎片-没有装腔作势和诚实。她向他指示自己的传记,以换取Codicil药丸(“你得到一个故事,我是药丸”,第66页)和一个不容掩饰的诺言-即使在纸面上,也能使她轻柔地死去。 。她想死,她的儿子小说家范迪斯(Van Dis)是唯一可以满足她的要求的人。母子之间的关系有时使范迪丝(Van Dis)面临的问题多于答案,并使他面临不确定的出身,缺点和恐惧。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号