首页> 外文期刊>In die Skriflig >Geskiedenisgod of God van die geskiedenis?
【24h】

Geskiedenisgod of God van die geskiedenis?

机译:历史之神还是历史之神?

获取原文
       

摘要

Die lesing wat prof. W. H. Velema onlangs voor die GTV in Pretoria oor die moderne teologie gehou het, het opnuut die verwoestende werk van die historisme blootgelê. Die historisme is direk of minder direk verantwoordelik vir die meeste ‘moderne' teologiese probleemstellinge en teologie?: vir die kwessie van ‘inhoud en verpakking', vir die ‘tydsgebondenheid' van die Skrif, vir ‘gemeente- teologie' vir die teologie? van die rewolusie, die hoop ens.
机译:教授的讲座。 W·H·韦莱玛(W. H. Velema)最近在比勒陀利亚举行的GTV讨论现代神学之前,再次暴露了历史主义的破坏性工作。历史主义对大多数“现代”神学问题陈述和神学是直接还是较少直接负责:对“内容和包装”的问题,对圣经的“时限”,对神学的“集体神学”?革命,希望等

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号