首页> 外文期刊>In die Skriflig >Die verbond - van Ou Testament na Nuwe Testament
【24h】

Die verbond - van Ou Testament na Nuwe Testament

机译:盟约-从旧约到新约

获取原文
           

摘要

Die verbondsbegrip het in die Ou Testamentiese wetenskap weer 'n plek gekry op grond van die werk van Eichrodt en die studie van ooreenkomste tussen die verbond in die Ou Testament en die buite-Bybelse staatsverdrae, sedert die werk van Korosec,Mendenhall en baie ander. Natuurlik bestaan hieroor nie eenstemmigheid nie, veral omdat oor die ouderdom van die verbondsgedagte in die Ou Testament nie eenstemmigheid bestaan onder geleerdes nie. Die studie van die verbond in die Nuwe Testament het egter nie naastenby dieselfde aandag gekry nie - iets wat miskien as een van die redes vir die ontkenning van die waarde van die verbond vir Nuwe Testamentiese gelowiges beskou kan word. In hierdie studie word drie sake aangeraak, nl. die terminologie vir verbond in die Ou en Nuwe Testament, die agtergrond vir en belangrikste vorme van die verbond in die Ou Testament en enkele opmerkings oor die verbond in die Nuwe Testament.
机译:自从Korosec,Mendenhall等人的工作以来,立约的概念再次基于Eichrodt的著作以及对旧约中的盟约与圣经外国家条约之间相似性的研究,再次在旧约科学中占有一席之地。当然,这是没有统一的,特别是因为学者们对旧约中有关圣约观念的时代没有一致意见。但是,在新约中对约的研究并没有得到几乎相同的关注,这可能被认为是拒绝约对新约信徒的价值的原因之一。在这项研究中,涉及了三个问题。旧约和新约中的约名词,旧约中约的背景和最重要形式以及新约中约的一些说明。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号