首页> 外文期刊>In die Skriflig >Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?
【24h】

Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?

机译:中立或世俗主义者,人本主义者和异教徒:西方的替代宗教?

获取原文
       

摘要

Die soeke na neutraliteit in die wetenskapsbeoefening van die Weste het daartoe gelei dat 'n alternatiewe godsdiens na vore gekom het. Hierdie godsdiens is sekularisties, humanisties en paganisties. Die Christelike grondslae is verruil vir uitgangspunte wat die Christelike boodskap ondergrawe. Is daar 'n Christelike antwoord op die problematiek van die alternatiewe godsdiens wat in die Weste na vore kom? Die Christelike boodskap behoort 'n volledige en omvattende saak te wees. Wetenskap wat vanuit 'n Christelike geloofsperspektief beoefen word, behoort daarom onder andere die volgende aspekte te vertoon: 'n Verruimende perspektief van die erkenning van God, waarin die vryheid in Christus die ware vryheid tot die lewe is; ook medemenslikheid in die wetenskapsbeoefening vanuit die perspektief dat God die Een is wat in Jesus Christus die ware lewe gee. 'n Eskatologiese perspektief moet ook nie ontbreek nie. Die reformatoriese vernuwing van die samelewing en veral die wetenskap vereis die erkenning van Jesus Christus se lewensomvattende invloed en heerskappy. Hierdie apekte sal in die artikel bespreek word.In search for neutrality in the scientific endeavour in the West an alternative religion was established. This religion is secularistic, humanistic and paganistic. Christian views in science and society were changed for views that in reality reject the Christian gospel. Is there a Christian reply to the deep problems of the alternative religion which presents itself in the West? The Christian message must be in total and encompassing. Science which is practiced from the perspective of faith should therefore, among others, have the following aspects: A broad perspective in acknowledging God in whom the freedom in Christ is the true freedom for life; and also a respect for humanity in the practice of science from the perspective that God is the One who in Jesus Christ gives true life. There must also be an eschatological perspective. Reformational renewal of the community and especially in science requires the acknowledgement of Jesus Christ's life-changing influence and rule. These aspects will receive attention in the article.
机译:在西方科学实践中寻求中立性导致了另一种宗教的出现。这种宗教是世俗主义者,人本主义者和异教徒。基督教基金会已经被换成了破坏基督教信息的原则。对于西方出现的替代宗教问题,基督徒是否有答案?基督教信息应该是一个完整而全面的问题。因此,从基督教信仰的角度出发实践的科学除其他外应表现出以下方面:对神的认可的扩展观点,其中基督的自由是生命的真正自由;从上帝是在耶稣基督里献出真正生命的那一位的角度出发,也对科学实践表示同情。也不应缺乏末世论的观点。社会,特别是科学的革新性复兴需要承认耶稣基督维持生命的影响力和统治权。这些方面将在本文中进行讨论。为了在西方的科学事业中寻求中立性,建立了另一种宗教。这种宗教是世俗的,人本的和异教的。基督教在科学和社会中的观点发生了变化,因为实际上拒绝了基督教福音。基督徒是否对西方出现的替代宗教的深层问题有回应?基督教的信息必须是全面的和包容的。因此,从信仰的角度出发实践的科学除其他外应具有以下几个方面:承认上帝的广阔视野,其中基督的自由是生命的真正自由;从上帝是在耶稣基督里献出真实生命的那一位的角度出发,在科学实践中也尊重人类。还必须有一个末世论的观点。社区,尤其是科学领域的改革,需要承认耶稣基督改变生活的影响和统治。这些方面将在本文中引起注意。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号