首页> 外文期刊>In die Skriflig >Die noodsaak daarvan om metateoretiese vertrekpunte in 'n prakties-teologiese wetenskapsbeskouing en -beoefening te verreken
【24h】

Die noodsaak daarvan om metateoretiese vertrekpunte in 'n prakties-teologiese wetenskapsbeskouing en -beoefening te verreken

机译:需要在科学和实践的实践神学观点中考虑元理论的出发点

获取原文
           

摘要

Hierdie artikel is die vierde publikasie wat uit die navorsingsprojek Metateoretiese vertrekpunte in die praktiese teologie voortvloei. In die voorafgaande artikels is 'n saak uitgemaak vir die noodsaak daarvan om rekening te hou met die eie metateoretiese vertrekpunte rakende werklikheidsbeskouing? en? met? kriteria? waarvolgens? die? hermeneutiese? proses? wat? in handelinge in die navorsingsveld van die praktiese teologie ter sprake kom, ge?nterpreteer word. In hierdie artikel verskuif die fokus na die metateoretiese vertrekpunte wat in die navorser se wetenskapsbeskouing en -beoefening ter sprake kom. Die rol wat metateoretiese faktore speel in die manier waarop die wese en taak van die wetenskap gedefinieer word, kry aandag. 'n Poging word aangewend om 'n model te ontwerp waarin die teenwoordigheid en uitwerking van die navorser se metateoretiese vertrekpunte integraal verreken word in die proses van prakties-teologiese wetenskapsbeoefening. 'n Huidige navorsingsprojek, waarmee een van die medeskrywers van hierdie artikel besig is, word bespreek as voorbeeld van die impak wat metateoretiese vertrekpunte op die ontwerp van 'n studie kan hê.The necessity of taking account of meta-theoretical assumptions in the scientific approach and task envisaged for practical theology. This article is the fourth in the research project Meta-theoretical assumptions in practical theology. In the preceding articles, a case was made for the necessity of expressing the own meta-theoretical assumptions regarding the view on reality and the hermeneutical process involved in understanding the actions of faith in the research field of practical theology. In this article, the focus is on the meta-theoretical assumptions at play in the researchers' vision for engaging the research field on a scientific level. The role that meta-theoretical factors play in defining the nature and task of scientific activity, is discussed. An attempt is made to develop a model that integrates the presence and effects of meta-theoretical assumptions in the researchers' specific vision regarding the scientific task of practical theology. An example of an actual research project is given to illustrate the impact that meta-theoretical assumptions can have on the design of a scientific study.
机译:本文是从“实践神学中的元理论起点”研究项目中出现的第四篇出版物。在前面的文章中,有人提出了一个需要考虑自己关于实在观点的元理论出发点的案例。和?与?标准?根据该?那个?诠释学的?处理?什么?对实践神学研究领域的行动进行了解释。在本文中,重点转移到研究者的科学观点和实践中出现的元理论出发点。元理论因素在定义科学的本质和任务方面所扮演的角色正受到关注。尝试设计一个模型,在实践神学的实践过程中综合考虑研究者的元理论出发点的存在和影响。本文的共同作者之一正在研究一个当前的研究项目,作为元理论出发点可能对研究设计产生影响的示例进行了讨论。和为实际神学设想的任务。本文是该研究项目中的第四篇实践神学中的元理论假设。在前面的文章中,有必要表达自己的关于现实观点和解释学过程的元理论假设,这些观点涉及理解在实践神学研究领域中的信仰行动。在本文中,重点是研究人员在科学层面上参与研究领域的愿景中发挥的元理论假设。讨论了元理论因素在定义科学活动的性质和任务中的作用。试图开发一种模型,该模型将元理论假设的存在和影响整合到研究人员对实用神学的科学任务的特定视野中。给出了一个实际研究项目的示例,以说明元理论假设对科学研究设计的影响。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号