首页> 外文期刊>In die Skriflig >Hoe benader en hanteer 'n Christenprediker die Ou Testament?
【24h】

Hoe benader en hanteer 'n Christenprediker die Ou Testament?

机译:基督徒传教士如何对待和处理旧约?

获取原文
       

摘要

Daar sal op gewys word dat die Ou Testament deel vorm van 'n groter geheel en dus nie alleen staan nie. Dit kan nie op homself gelees of verklaar word nie, hoewel dit vir homself moet praat en daar nie gedagtes ingelees moet word nie. Dit moet gelees word in die lig van sy verlenging, sy vervulling in Jesus Christus. Die naam Ou Testament wys daarop dat daar in en deur Christus 'n ingrypende wending plaasgevind het wat vir die prediking van die Ou Testament van beslissende betekenis is en 'n nuwe aksent daarin bring.
机译:应当指出,旧约是一个更大整体的一部分,因此并不孤单。虽然应该自己说出来,也不能读懂任何想法,但不能独自阅读或解释。必须根据他的更新,在耶稣基督中的应验来读它。旧约这个名字表明基督有一个深刻的转折和穿越,这对宣讲旧约至关重要,并带来了新的重音。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号