首页> 外文期刊>In die Skriflig >Gods Wet en ‘die ander wet'
【24h】

Gods Wet en ‘die ander wet'

机译:上帝的律法和“其他律法”

获取原文
       

摘要

Daar het in die jongste tyd duidelik 'n verandering gekom in die besinning oor die Gereformeerde Etiek, veral ten opsigte van die norme wat die handelinge beheers, bepaal of normeer. As Hepp sê dat die Etiek te doen het met die geopenbaarde wil van God vir die menslike verhoudinge, vestig hy die aandag op een deel van die ondersoek, miskien die vernaamste, maar tog nie die enigste nie.
机译:最近对《改革道德》的反思发生了明显变化,尤其是在规范,决定或规范行动的规范方面。当赫普说道德操守与上帝对人际关系的明确旨意有关时,他提请人们注意调查的一部分,这也许是最重要的,但仍然不是唯一的。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号