首页> 外文期刊>Literator >Literêre verweer teen sentimentaliteit: Ontginning van oermotiewe in Melk (Elsa Joubert)
【24h】

Literêre verweer teen sentimentaliteit: Ontginning van oermotiewe in Melk (Elsa Joubert)

机译:针对感性的文学辩护:利用牛奶中的原始图案(Elsa Joubert)

获取原文
           

摘要

Elsa Joubert hou haar in Melk besig met fasette van die saambestaan van verskillende groepe mense in Afrika, dikwels Suid-Afrika. A1 die verhale in hierdie bundel het duidelike lokale verwysing en by heelwat is rasseproblematiek onder die vergrootglas. Tematies bied die verhale dus uit en uit aktualiteitsprosa en daarby is dit aktualiteite met gevoelige assosiasies, temas wat maklik oorgevoelig benader kan word.
机译:在梅尔克(Melk),艾尔莎·乔伯特(Elsa Joubert)谈到了非洲(通常是南非)不同群体并存的情况。本书的故事在当地有明确的参考,在许多情况下,种族问题在放大镜下。因此,从主题上讲,故事提供了主题散文,而且主题是具有敏感联想的主题,这些主题很容易成为超敏感主题。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号