首页> 外文期刊>In die Skriflig >'n Blywende teologiese onderstroming onder gereformeerdes?
【24h】

'n Blywende teologiese onderstroming onder gereformeerdes?

机译:在改革宗中持续的神学暗流?

获取原文
       

摘要

Sedert 1978 het dit al duideliker geword dat daar 'n nuwe teologiese onderstroming onder ons Gereformeerdes gekom het. Dit raak die homogene karakter onder lidmate in die GKSA-gemeenskap op 'n unieke wyse in die geskiedenis. Dit skyn asof die nuwe rigting tot 'n groot mate herhaal wat die NGKSA deurgegaan het in hulle stryd teen die Metodisme. Verskillende strominge het saamgevloei om hierdie nuwe stroming te laat ontstaan. Uiteindelik moet 'n mens dit kwalifiseer as 'n pentekostalisties-metodistiese stroming. Die Pentekostalisme is histories natuurlik ook nou verwant aan die Metodisme. Oorreaksie teen die Metodisme waardeur o.a. die gevoelselement in die godsdiens nie tot sy reg gekom het nie, was 'n belangrike stimulus vir die nuwe rigting.
机译:自1978年以来,越来越明显的是,我们的改革宗中出现了新的神学暗流。它以历史上独特的方式触及GKSA社区成员之间的同质性。新方向似乎在很大程度上重复了刚果民主共和国民主共和国在与卫理公会斗争中经历的过程。不同的电流一起流动以产生新的电流。最终,必须使它成为五旬节派-卫理公会派潮流。当然,五旬节派在历史上也与卫理公会紧密相关。对卫理公会的过度反应宗教中的感觉元素并未产生,这是对新方向的重要刺激。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号