首页> 外文期刊>In die Skriflig >'n Eeu van Gereformeerde jeugbeweging (1888–1988): 'n Histories-evaluerende verkenning
【24h】

'n Eeu van Gereformeerde jeugbeweging (1888–1988): 'n Histories-evaluerende verkenning

机译:一个改革青年运动的世纪(1888年至1988年):历史评估探索

获取原文
           

摘要

Vir 'n eeu (1888–1988) het daar 'n groeiende en florerende Gereformeerde jeugbeweging, die Jongeliedeverenigings op Gereformeerde grondslag (afgekort as JV), in Suid-Afrika bestaan. Hierdie min of meer onafhanklike beweging het 'n belangrike rol gespeel om by jongmense 'n Christelike lewensvisie tuis te bring en hulle daardeur te inspireer. Hierdie artikel beginmet 'n motivering, waarna dit 'n kort historiese skets oor die ontstaan en ontwikkeling van die beweging bied gevolg deur 'n oorsig oor die bronne wat nog beskikbaar is en hieroor geraadpleeg kan word. Die volgende gedeelte van die artikel bevat twee gevallestudies. Die eerste bied 'n oorsig oor die bre? spektrum van aktiwiteite van 'n spesifieke JV (nl. JV Gideon). Die spesifieke aktiwiteite van hierdie JV het dit in staat gestel om sy lede met 'n wye koninkryksperspektief toe te rus. In die tweede geval toon die bedrywighede van die Transvaalse Bond van JV's (bv. deur sy leierskampe en verdere publikasies) dieselfde omvattende formatiewe waarde. In die lig van die voorafgaande gegewens, kan die besluit van die sinode (1988) van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) om finaal die jeugwerk van die JV's te termineer en met kerklike jeugsorg te vervang, bevraagteken word. Die skrywer van hierdie artikel is van mening dat sowel kerklike jeugsorg as selfstandige jeugwerk elkeen 'n eie, unieke bydrae tot die vorming van Christelike jongmense kan maak en dus langs mekaar mag bestaan. In die lig van die steeds groeiende sekularisasie in die land word ten slotte die dringende noodsaaklikheid van iets soortgelyks aan die destydse JV's vir vandag beklemtoon.A century of Reformed youth movement (1888–1988): A historical-evaluative reconnaissance. For a century (1888–1988) a growing and flourishing Reformed youth movement, called the ‘Jongeliedeverenigings op Gereformeerde grondslag' (abbreviated as JV) existed in South Africa. This more or less independent movement played an important role in shaping the Christian worldview of its members. This article starts with a motivation for this reflection; it then provides a brief historical sketch of the origin and development of the movement, followed by a review of the sources consulted. The next section of the article presents two case studies. Firstly, it provides an overview of the broad spectrum of the activities of a specific JV (viz. JV Gideon). Its activities enabled it to equip its members with a wide kingdom perspective. In the second case, activities (e.g. leadership camps and added publications) of the then ‘Transvaalse Bond' (Alliance) testifies to the same encompassing formative power. In the light of the preceding information, the decision of the synod of the Reformed Churches of South Africa (1988) to terminate the JV's youth work to be replaced by the youth care of the churches is queried. The writer of this article is of the opinion that ecclesiastical care for its young members, as well as an independent youth movement, have a unique role to fulfil in the moulding and equipping of young Christians. It should therefore not exclude but rather complement each other. In the light of the growing secularisation in our country the conclusion emphasises the urgent need of re-establishing something similar to the erstwhile JV movement.
机译:在一个世纪(1888年至1988年)中,南非有一​​个不断壮大的青年改革运动,即以改革为基础的青年协会(简称为JV)。这项或多或少的独立运动在将基督徒对人生的愿景带给年轻人并通过他们激发灵感方面发挥了重要作用。本文从动机入手,之后简要概述了机芯的起源和发展,然后概述了仍然可用的资料,可以对此进行参考。本文的下一部分包含两个案例研究。第一个概述了bre?特定合资企业(即合资Gideon)的活动范围。该合资企业的具体活动使它能够为其成员提供广阔的王国视野。在第二种情况下,德瓦瓦合资企业的活动(例如通过其领导营和其他出版物)显示出相同的综合形成价值。鉴于上述信息,可以质疑南非归正教会(RCSA)的会议(1988)决定最终终止合资企业的青年工作并以教会青年照料代替。本文的作者认为,教会青年的照顾和青年青年的独立工作都可以为基督教青年的形成做出自己的独特贡献,因此可以共存。鉴于该国日益增长的世俗化,最后强调了迫切需要与当今的合资企业相似的东西:青年改革运动一个世纪(1888年至1988年):历史评估侦察。一个世纪以来(1888年至1988年),南非不断发展壮大的青年改革运动被称为“ Jongeliedeverenigings op Gereformeerde grondslag”(简称JV)。这种或多或少的独立运动在塑造其成员的基督教世界观中发挥了重要作用。本文从反思的动机入手。然后,它简要介绍了该机芯的起源和发展,并回顾了所征询的消息来源。本文的下一部分将介绍两个案例研究。首先,它概述了特定合资企业(即吉迪恩合资企业)的广泛活动。它的活动使它能够为其成员提供广阔的王国视野。在第二种情况下,当时的“ Transvaalse Bond”(联盟)的活动(例如领导力训练营和增加的出版物)证明了同样的形成性力量。根据前面的信息,南非改革教会的主教会议(1988年)决定终止合资公司的青年工作,由教会的青年人照料代替。本文的作者认为,对年轻成员的教会关怀以及一个独立的青年运动,在塑造和装备年轻基督徒方面都具有独特的作用。因此,它不应该排斥而是应该相互补充。鉴于我国世俗化的加剧,结论强调了迫切需要重新建立与以前的合资运动类似的东西。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号