首页> 外文期刊>In die Skriflig >Die filosofiese filter
【24h】

Die filosofiese filter

机译:哲学的过滤器

获取原文
       

摘要

'n Filter is 'n opvanger. Dit kan dien as 'n suiweraar wat die onsuiwerhede in vog of water opvang en terughou. Dit kan egter ook dien om ligstrale van 'n bepaalde golflengte op te vang en weg te hou van die o? of van die lens van 'n kamera. Hierdeur word die beeld of omgewing wat ek sien of fotografeer, gekleur. Ons gebruik die woord filter hier in lg. sin, hoewel die meeste mense dit nie as sodanig wil sien of erken nie, maar meen om dit bloot as suiweraar te gebruik.
机译:过滤器是一个陷阱。它可以用作净化器,捕获并保留水分或水中的杂质。但是,它也可以用来捕获一定波长的光线并使它们远离光源。或从相机的镜头。这会使我看到或拍摄的图像或环境变色。我们在lg中使用单词filter。从某种意义上说,尽管大多数人不想看到或承认它,但打算仅将其用作净化器。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号