首页> 外文期刊>In die Skriflig >Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus ('n steekproef)
【24h】

Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus ('n steekproef)

机译:海德堡教会论中救赎个人关注点的性质(样本)

获取原文
       

摘要

Die begin, die inset, die uitgangspunt van denke en doen is (ook teologies) van die grootste betekenis. Daar is 'n samehang en wisselwerking tussen begin en einde, uitgangspunt en doelstelling. Daarom kan dit nuttig wees om jou krities op jou uitgangspunt te besin. Kan wie begin met die vraag: ‘Of ek met sekerheid weet of ek hemel toe sal gaan as ek vannag te sterwe sou kom?', al is dit 'n diagnose-vraag, daarna nog uitkom by die bybelse boodskap van die Koninkryk van God volgens sy bybelse struktuur, m.a.w. by die Koninkryk van God wat nie eers deur my uitgangspunt begrens is nie?
机译:思维,行动的开始,输入,出发点(在神学上)也是最重要的。开始和结束,出发点和目标之间存在连贯和互动。因此,对您的观点进行批判性思考可能会有所帮助。任何人都可以从以下问题开始:“如果我今晚死去,我能确定我是否会去天堂吗?”根据其圣经结构,即不受我的前提限制的上帝王国?

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号