首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Die relatiewe belang van die vorm en konsentrasie van stikstof in die wortelsone op die ontwikkeling vanZea maysL.
【24h】

Die relatiewe belang van die vorm en konsentrasie van stikstof in die wortelsone op die ontwikkeling vanZea maysL.

机译:Die relatiewe belang van die vorm en konsentrasie van stikstof in die wortelsone op die ontwikkeling vanZea maysL.

获取原文
           

摘要

Die invloed van ses nitraat:ammoniumverhoudings by 200 mg N l1in een proef en twee ander verhoudings by 50, 100 en 200 mg N l1in 'n tweede proef is op dro#xEB;materiaalproduksie en stikstofinhoud ondersoek. Die algehele beste behandeling was 'n 3:1 nitraat:ammoniumverhouding by 100 mg N l1. Hierdie behandeling was betekenisvol beter as 'n 3:1-verhouding by 200 mg N l1en 'n 1:0-verhouding by 100 of 200 mg N l1vir dro#xEB;massaproduksie en stikstofopname. Nitraat:ammoniumverhoudings van 2:3,3:2,1:4,4:1 en 3:1 by 200 mg N l1het betekenisvol ho#xEB;r N in die bogrondse plantdele bo 'n 1:0-verhouding by dieselfde N-konsentrasie gegee. Vyf basters het betekenisvol van mekaar verskil in hul vermo#xEB; om stikstof op te neem. Hierdie verskille het verskil vir die twee proewe.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号