首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Die invloed van bemestingplasing op wortelontwikkeling van mielies
【24h】

Die invloed van bemestingplasing op wortelontwikkeling van mielies

机译:Die invloed van bemestingplasing op wortelontwikkeling van mielies

获取原文
           

摘要

Vier behandelings waar bemesting op verskillende dieptes geplaas is, asook 'n geen-bemestingspeil as kontrole, is onder 'n stoppelbewerkingstelsel ge#xEB;valueer. Wortelontwikkeling is op drie stadiums gedurende die groeiseisoene ondersoek. Diep plasing van bemesting stimuleer afwaartse wortelontwikkeling, veral gedurende die vroe#xEB; vegetatiewe groeistadium. Die laagste totale wortellengtes is by die geen- bemestingspeil en breedwerpige toedieningsmetode waargeneem.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号