首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Kompetisie tussen koring (Triticum aestivumL.) enBromus diandrusI. Invloed op vegetatiewe groei
【24h】

Kompetisie tussen koring (Triticum aestivumL.) enBromus diandrusI. Invloed op vegetatiewe groei

机译:Kompetisie tussen koring (Triticum aestivumL.) enBromus diandrusI. Invloed op vegetatiewe groei

获取原文
       

摘要

Die doel van hierdie studie was om die kompetisievermo#xEB; van koring (Triticum aestivumL.) enBromus diandrusRoth, te vergelyk in terme van vegetatiewe groei in veldproewe. Die proewe is ontwerp as 'n verpla- singsmodel met sewe populaslesamestellings (behandelings) en vyf herhalings. Hoewel gunstige groeitoe- stande in beide jare geheers het, toon die betekenisvolle behandelingsverskille dat kompetisie wel voorge- kom het. Koring was meer gevoelig vir kompetisie asB. diandrusmaar alle gemete plantparameters het toegeneem met 'n toename in die aantalBromus-plante in die populasie. intraspecie-kompetisie het dus 'n groter effek op koring gehad as interspecie-kompetisie. Die finale hoofhalmlengte, blaaroppervlakte en dro#xEB;massa per plant vanB. diandrusis slegs in 1988 betekenisvol be#xEF;nvloed deur die kompetisie, maar het in beide jare geneig om af te neem met 'n toename in die aantal koringplante in die populasie. Digte koringstande kan dus die vegetatiewe groei vanB. diandrusondergunstigegroeitoestandeonderdruk.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号