首页> 外文期刊>HTS Teologiese Studies/Theological Studies >Hoofstuk 1 - Die aanloop 1909?1916
【24h】

Hoofstuk 1 - Die aanloop 1909?1916

机译:第1章-进入1909年?1916年

获取原文
           

摘要

Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884?1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná die oorlog strem die proses. Danksy veral die figure A.D.W. Wolmarans, Jac van Belkun en H.C.M. Fourie kom daar uiteindelik koers.
机译:经过1884年至1908年的零星讨论和思想形成后,对Nederduitsch Hervormde Kerk进行部长培训的可能性开始形成。南非共和国的教育设施不足,英国战争以及战后教堂成员的贫穷阻碍了这一进程。特别要感谢A.D.W. Wolmarans,Jac van Belkun和H.C.M. Fourie终于到达了那条路线。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号