...
首页> 外文期刊>Health SA Gesondheid : Journal of Interdisciplinary Health Sciences >Lewenskwaliteit te midde van 'n erge stressor: 'n studie van bejaardes met Alzheimer se siekte of rumato?ede artritis: research
【24h】

Lewenskwaliteit te midde van 'n erge stressor: 'n studie van bejaardes met Alzheimer se siekte of rumato?ede artritis: research

机译:严重应激源下的生活质量:一项针对患有阿尔茨海默氏病或​​类风湿关节炎的老年人的研究:研究

获取原文
   

获取外文期刊封面封底 >>

       

摘要

Hierdie studie handel oor die rol wat psigofortigene faktore speel in die handhawing van lewenskwaliteit deur bejaardes wat gediagnoseer is met rumato?ede artritis of Alzheimer se siekte. Psigofortigenese het te make met die sielkundige faktore wat sielkundige sterktes in die teenwoordigheid van stressore onderl?. Lewenskwaliteit word, teen die agtergrond van die onderskeiding tussen ?n hedonistiese en eudaimoniese perspektief, gedefinieer as die subjektiewe ervaring van ?n suksesvolle strewe na die bereiking van belangrike doelwitte. Die ondersoekgroep het bestaan uit 14 bejaardes woonagtig in ?n ouetehuis of ?n aftree-oord. Die ondersoekgroep is in drie groepe verdeel, een met rumato?ede artritis, een met Alzheimer se siekte en ?n derde groep relatief gesonde bejaardes. Hierdie artikel fokus op die kwalitatiewe ontleding van ongestruktureerde onderhoude met die bejaardes. ?n Ontleding van die resultate het ?n belewenis van welstand by hulle aangedui. Die rol van hulle persepsie van lewensgebeure as verstaanbaar, beheerbaar en betekenisvol, die drie elemente van Antonovsky se Koherensiesin, is toegelig. Volgens die ondersoek het ?n sosiale ondersteuningsnetwerk en ?n spirituele geloofsisteem ook betekenisvol bygedra tot die handhawing van hulle lewenskwaliteit. This study addresses the role of psychofortigenic factors in maintaining quality of life in elderly people diagnosed with either rheumatoid arthritis or Alzheimer?s disease. Psychofortigenesis pertains to psychological factors underlying psychological strengths in the presence of stressors. Quality of life is defined, with the distinction between a hedonistic and eudaimonic perspective as backdrop, as the subjective experience of a process of successful striving towards achieving important goals. The subjects were 14 elderly people residing in either an old age home or a retirement village. Three subgroups were studied, one group diagnosed with Alzheimer?s disease, one group with rheumatoid arthritis and another group of relatively healthy elderly persons. A qualitative analysis of interviews with the subjects confirmed their general sense of well-being. The role of their perception of life events as comprehensible, manageable and meaningful, the three elements of Antonovsky?s Sense of Coherence, is highlighted. According to the study a supportive social network and a spiritual belief system also contributed significantly to maintenance of their quality of life.
机译:这项研究探讨了精神病原学因素在维持诊断为类风湿关节炎或阿尔茨海默氏病的老年人的生活质量中的作用。心理成因学涉及在压力源存在下构成心理优势的心理因素。在享乐主义和大自然主义观点之间存在区别的背景下,生活质量被定义为成功追求重要目标的主观经验。该研究小组由14名住在疗养院或退休胜地的老年人组成。该研究小组分为三组,一组患有类风湿性关节炎,一组患有阿尔茨海默氏病,第三组是相对健康的老年人。本文着重于对非结构化老人访谈的定性分析。对结果的分析表明他们有幸福感。阐明了他们对生活事件的理解具有可理解,可控制和有意义的作用,这是安东诺夫斯基的连贯感的三个要素。根据调查,社会支持网络和精神信仰体系也对维持其生活质量做出了重要贡献。这项研究探讨了精神病原学因素在维持诊断为类风湿关节炎或阿尔茨海默氏病的老年人的生活质量中的作用。心理成因与存在应激源时心理力量背后的心理因素有关。生活质量的定义是享乐主义和大自然主义视角之间的区别,作为成功努力实现重要目标过程的主观经验。受试者是居住在养老院或退休村中的14位老年人。研究了三个亚组,一组诊断为阿尔茨海默氏病,一组患有类风湿性关节炎,另一组相对健康的老年人。对受试者访谈的定性分析证实了他们的总体幸福感。着重强调了他们对生活事件的理解具有可理解,可管理和有意义的作用,这是安东诺夫斯基的连贯感的三个要素。根据这项研究,支持性的社交网络和精神信仰体系也对维持他们的生活质量做出了重要贡献。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号