首页> 外文期刊>Verbum et Ecclesia >Dogma, kerugma en geskiedenis - enkele voorlopige gesigspunte in verband met hulle onderlinge verhoudinge
【24h】

Dogma, kerugma en geskiedenis - enkele voorlopige gesigspunte in verband met hulle onderlinge verhoudinge

机译:教条,kerugma和历史-关于它们相互关系的一些初步观点

获取原文
获取外文期刊封面目录资料

摘要

Die term dogma het in die algemene spraakgebruik ?n uiters negatiewe betekenis. Dit dui op 'n houding van bekrompenheid, onvryheid, onmondigheid, starheid en irrasionaliteit. Opvallend is egter dat dit nie alleen in die algemene spraakgebruik is dat die term dogma hierdie pejoratiewe betekenis het nie. Dit geld eweseer vir nuwere ontwikkelinge in sowel die Protestantse as Rooms-Katolieke teologie.
机译:教条一词在一般语音用法中具有极其否定的含义。它表明了一种心胸狭窄,不自由,不成熟,僵化和不理性的态度。然而,引人注目的是,教条一词具有这种贬义的含义不仅是普遍的说法。新教和罗马天主教神学的最新发展也是如此。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号