首页> 外文期刊>Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie >Die Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied: 'n Alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale helling
【24h】

Die Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied: 'n Alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale helling

机译:南非扩展海域:确定大陆坡脚的另一种方法

获取原文
       

摘要

Kuslande het 'n eenmalige geleentheid om by die Verenigde Nasies (VN) aansoek te doen om 'n uitgebreide maritieme gebied, indien hul wetenskaplik kan toon dat die voet van die kontinentale helling (VKH) buite hul soewereine 200 seemyl eksklusiewe ekonomiese sone gele¨e is. Die VN definieer geomorfologies die VKH as die kromme van maksimale buiging tussen die afplattende kontinentale helling en die bodem van die diepsee. In hierdie artikel word daar getoon hoe gediskretiseerde tegnieke uit differensiaalmeetkunde suksesvol gebruik kan word om die VKH benaderd uit satelliet seebodem dieptedata te bepaal, sonder om van data gladstrykingstegnieke gebruik te maak. Hierdie differensiaalmeetkundige benadering is 'n alternatief tot 'n huidige, wyd-gebruikte tegniek vir die bepaling van die VKH en toon dat internasionale spekulasie oor die opportunisme van hierdie tegniek bloot vanuit 'n geomorfologiese perspektief geregverdig mag wees. Die numeriese resultate wat verkry word, is 'n wetenskaplik verantwoordbare aanwyser ten opsigte van die moontlike ligging van die VKH rondom die Suid-Afrikaanse kus.
机译:如果沿海国家能够科学地表明大陆坡(VKH)的脚位于其主权的200海里专属经济区之外,那么它们就有千载难逢的机会向联合国(UN)申请扩大海洋领土是。联合国在地貌上将VKH定义为平坦大陆坡与深海底部之间最大挠度的曲线。本文显示了如何使用微分几何的离散技术成功地使用卫星海底深度数据确定VKH近似值,而无需使用数据平滑技术。这种差分计量方法是确定VKH的当前广泛使用的技术的替代方法,并且表明,仅从地貌学的角度来看,有关该技术机会主义的国际猜测是合理的。获得的数值结果是VKH在南非海岸附近可能位置的科学证明。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号