...
首页> 外文期刊>Literator >Hand aan hand met Antie Meisie
【24h】

Hand aan hand met Antie Meisie

机译:与梅西姨妈携手

获取原文

摘要

Twee blonde dogtertjies hardloop hand aan hand met 'n jong vrou oor die strand. Sy dra 'n wit voorskoot. Dit is 1955. Die enigste rede waarom die bruin vrou hoegenaamd op daardie uitgestrekte strand mág wees, is omdat sy die wit kinders se oppasser is. Enkele jare vantevore, in 1953, is een van apartheid-Suid-Afrika se berugte verbodborde ingevolge die Groepsgebiedewet (no. 41) van 1950 immers ook in die Strand opgerig: ‘See & Strand Net vir Blankes/Beach & Sea Whites Only'. Vir kinderoppassers is egter altyd 'n uitsondering op die wet gemaak. In die argiewe is selfs foto's van parkbanke elders in die land, gemerk ‘Nannies Only'.
机译:两个金发碧眼的女孩与一个年轻女子在海滩上携手并进。她穿着白色围裙。那是1955年。棕色女人根本不在那个宽阔的海滩上的唯一原因是,她是白人孩子的保姆。几年前,即1953年,在Strand上还竖立了种族隔离制度1950年《群体区域法》(第41号)中一个臭名昭著的南非禁令标志:``See&Strand Net vir Blankes / Beach and Sea Whites Only''。但是,对于保姆而言,法律总是有例外。档案中甚至还有该国其他地方的公园长椅的照片,上面标有“仅限南尼”。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号