首页> 外文期刊>Literator >Debuut van ’n ervare skrywer
【24h】

Debuut van ’n ervare skrywer

机译:一位经验丰富的作家的首次亮相

获取原文
       

摘要

Die goeie vrou en ander mites is die eerste digbundel van ervare joernalis, fiksie- en dramaskrywer Corlia Fourie. Sy staan bekend vir haar vertolking van die vroulike perspektief en leefwêreld. Al vyf onderdele van die bundel werk op 'n ander manier met hierdie tematiek. Terwyl die eerste deel, ‘Die goeie vrou', portrette van 'n hele versameling vroue in al hul verskeidenheid bied, is die res van die bundel meer subjektief. ‘Tuis en uit' is 'n studie van die digter se huis, die huislike ruimte en die omliggende omgewing. ‘Die wye wêreld in' is 'n versameling reisverse. ‘Bloeityd' praat oor die digter se grootwordjare, haar familie en ook haar siekte. ‘Kierang en ander hebbelikhede' bevat sketse en die digter se kommentaar op die samelewing en die Afrikanergemeenskap. Die hele digbundel deur hoor 'n mens 'n duidelike vroulike po?tiese stem wat beskou, voel, analiseer, treur en lag.
机译:《好妻子和其他神话》是有经验的新闻记者,小说和戏剧作家科里亚·富莉的第一本诗集。她以对女性视角和生活世界的诠释而闻名。该卷的所有五个部分均以不同的方式使用此主题。第一部分“善良的女人”提供了各种各样的女性肖像集,而其余部分则较为主观。 “家乡出入”是对诗人的住所,住所空间和周围环境的研究。 “广阔的世界”是旅行经文的集合。 “花时间”谈论诗人的成长,她的家人以及她的病情。 “基朗和其他痴迷者”包含素描和诗人对社会和南非荷兰人社区的评论。在诗歌的整个收集过程中,人们听到一种清晰的女性诗般的声音,这种声音可以观看,感受,分析,哀悼和大笑。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号