...
首页> 外文期刊>Koedoe - African Protected Area Conservation and Science >'n Aanvullende lys van plantspesies vir die Nasionale Krugerwildtuin uit die Pafuri gebied
【24h】

'n Aanvullende lys van plantspesies vir die Nasionale Krugerwildtuin uit die Pafuri gebied

机译:Pafuri地区的克鲁格国家公园的其他植物物种清单

获取原文
           

摘要

Die eerste rekords van plantspesies wat in die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) versamel is, dateer volgens Van Wyk (1971) terug na die vorige eeu. Die eerste grootskaalse plantversameling is egter eers in die vroe? somer van 1932 deur dr. Herbert Lang uitgevoer waartydens meer as 300 verskillende plantspesies versamel is. Obermeijer (1937) het ook in die vroe? dertigerjare in die gebied versamel en die eerste publikasie oor die plantegroei van die NKW gelewer. Codd het teen 1951 ongeveer 1 200 plantspesies versamel, terwyl Van der Schijff (1957; 1969) 'n spesielys van ongeveer 2 000 spesies vir die gebied saamgestel het. Aanvullings tot hierdie spesielys is deur Brynard (1961) en Van Wyk (1971)gemaak.
机译:根据Van Wyk(1971)的说法,在克鲁格国家公园(NKW)收集的植物物种的最早记录可以追溯到上个世纪。但是,第一次大规模植物采集只是在早期? 1932年夏天,博士。赫伯特·朗(Herbert Lang)进行了表演,期间收集了300多种不同的植物。奥伯迈耶(1937)也在早期?收集了该地区的30年代,并发表了有关NCA植被的第一本出版物。到1951年,科德已经收集了大约1200种植物,而范德·史基夫(Van der Schijff,1957; 1969)编制了该地区大约2,000种植物的物种清单。 Brynard(1961)和Van Wyk(1971)对样本列表进行了补充。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号