首页> 外文期刊>In die Skriflig >Verslag van die tweede internasionale calvynkongres
【24h】

Verslag van die tweede internasionale calvynkongres

机译:第二届国际加尔文主义者大会的报告

获取原文
       

摘要

Dr. B. J. v.d. Walt het die kongres aan die Vrije Universiteit, Amsterdam, 25 — 28 September 1978, bygewoon en doen daarvan soos volg verslag: Eintlik was hierdie die eerste internasionale Calvynkongres. Die Calvynkongres wat vanaf 16 — 19 September 1974 aan die Vrije Universiteit gehou is,was 'n Europese kongres. Hierdie tweede byeenkoms het nie alleen meer navorsers getrek nie (ongeveer 80 teenoor die 40 Calvynkenners by die eerste byeenkoms), maar die kongresgangers het ook veel meer lande (16) verteenwoordig — selfs van so vêr as die VSA, Kanada, Japan, Korea en Suid-Afrika. Ook lande agter die ystergordyn soos die Deutsche Demokratische Republik, Hongarye en Roemeni? was goed verteenwoordig.
机译:博士B.J.诉沃尔特(Walt)于1978年9月25日至28日在阿姆斯特丹的弗里耶大学(Vrije Universiteit)参加了这次大会,并作了如下报道:这实际上是第一次卡尔文国际大会。 1974年9月16日至19日在自由大学举行的加尔文主义代表大会是欧洲的代表大会。第二次会议不仅吸引了更多的研究人员(与第一次会议上的40名加尔文主义专家相比,大约吸引了80名研究人员),而且国会议员还代表了更多的国家(16个)-甚至远至美国,加拿大,日本,韩国和南非。还有铁幕背后的国家,例如德国民主共和国,匈牙利和罗马尼亚?被很好地代表了。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号