首页> 外文期刊>In die Skriflig >Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
【24h】

Die adres vir die verslag van kerkvisitasie

机译:教堂探望报告的地址

获取原文
       

摘要

Leser sê dat in hulle Klassis 'n Reglement van orde geld wat die visitatore opdrag gee om haarfyn verslag van hulle bevindinge en aanbevelings in 'n volgende klassisverslag te doen. Die verslag word aan die klassis gerig en die kerkraad ontvang 'n afskrif. Hulle mag die verslag op die klassis bestry, maar sodra die klassis dit aanvaar het, moet die kerkrade die aanbevelings uitvoer as komende van die klassis. Leser voel onseker oor hierdie praktyk, maar oordeel dat die visitatore deputate van die klassis is en geen ander werkswyse moontlik maak nie. Hy wil graag daaroor die mening van In die Skriflig hê.
机译:读者说,在他们的课堂上,有一个适用的命令规则,该规则指示访问者在随后的课堂报告中对他们的发现和建议进行详尽的报告。该报告已发送给全班,教堂理事会收到了一份副本。他们可能反对有关该班级的报告,但是一旦该班级接受了该报告,教会理事会就必须执行来自该班级的建议。读者对这种做法不确定,但认为访问者是全班的代表,不允许任何其他工作方式。他希望对此有意见。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号