首页> 外文期刊>In die Skriflig >Prof. F.N. Lion-Cachet
【24h】

Prof. F.N. Lion-Cachet

机译:老师。 F.N.狮子王

获取原文
       

摘要

Die Redaksie van In die Skriflig het besluit om hierdie uitgawe van die tydskrif op te dra aan prof. F.N. Lion-Cachet, wat aan die einde van 1996 na ses en twintig en 'n half jaar aan die Teologiese Skool en die PU vir CHO ge?meriteer het. Hy was en is steeds 'n gewaardeerde kollega wat op baie terreine 'n besondere bydrae gelewer het. Op hierdie manier wil die Redaksie sê: baie dankie vir hierdie bydrae. Dat sy optrede en bydrae erkenning geniet het, blyk uit die verskeidenheid van kollegas wat 'n bydrae tot hierdie bundel gelewer het.
机译:In die Skriflig的编辑们决定将这期杂志奉献给教授。 F.N.莱恩·卡斯特(Lion-Cachet),在神学院和PU的CHE任职26年半后,于1996年底毕业。他曾经是并且现在仍然是一位在许多领域做出了特殊贡献的有价值的同事。这样,编辑们要说:非常感谢您的贡献。从为这一卷做出贡献的各种同事中可以明显看出他的行为和贡献得到了认可。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号