【24h】

Editorial

机译:社论

获取原文
       

摘要

Die derde uitgawe van In die Skriflig vir 2008 bevat 'n verskei- denheid artikels wat leesstof in verskillende dissiplines van die gereformeerde teologiese ensiklopedie verskaf. C.J. Smit verskaf prikkelende gedagtes oor die verhouding van die kerkorde en die werk van die Heilige Gees. Dit is in 'n tyd waarin veral die charis- matiese teologie die gedagte wek dat enige vorm van 'n kerklike dokument, soos belydenisskrifte en 'n kerkorde, die werking van die Heilige Gees strem en die vryheid van gelowiges inperk. Die artikel van J.L. Helberg vra die aandag vir die relevansie van die bui- tengewone geboorte van Jesus vir die posisie van die vrou in die kerk. Hierdie artikel moet gesien word as 'n waardevolle bydrae in die debat oor die posisie van die vrou wat binnekort weer op die algemene sinode van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika aan die orde sal kom. Die boek van Fika Janse van Rensburg, Douw Breed en Jorrie Jordaan met die tema “Manlik en vroulik in die Bybel” wat onlangs verskyn het en by die spesiale algemene ver- gadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging bespreek is, het wye reaksie uitgelok en een van die reaksies, 'n reaksie deur P.N. Archbald, word in hierdie uitgawe as 'n fokusartikel geplaas. Die artikel van Helberg en hierdie boek, met die reaksies daarop, het vele nuwe insigte oopgemaak en kan dien as prikkelende stof vir verdere besinning.
机译:2008年第三版的《死于斯里夫利格》(In die Skriflig)中包含各种文章,这些文章提供了《改革宗神学百科全书》不同学科的阅读材料。 C.J.史密特(Smit)提供了有关教会秩序与圣灵工作之间关系的发人深省的思想。在这个时候,特别是魅力神学提出一种观念,即任何形式的教会文件,例如悔室和教堂礼仪,都会阻碍圣灵的工作并限制信徒的自由。 J.L.的文章Helberg提请注意耶稣非凡的出生与妇女在教会中的地位有关。这篇文章应被视为对妇女地位辩论的宝贵贡献,不久将在南非改革教会总会议上再次讨论。由Fika Janse van Rensburg,Douw Breed和Jorrie Jordaan撰写的书主题为“圣经中的男女”,该书最近出现并在改革神学学会特别大会上进行了讨论,引起了广泛的反响和反应,PN反应Archbald在本期中作为重点文章进行了介绍。 Helberg的文章和这本书,以及对此的反应,开启了许多新的见解,并可以作为进一步思考的激励材料。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号