...
首页> 外文期刊>SABI Magazine >NORME VIR DIE KEUSE VAN FILTERS
【24h】

NORME VIR DIE KEUSE VAN FILTERS

机译:选择过滤器的标准

获取原文
获取原文并翻译 | 示例
           

摘要

Doeltreffende filtrering is van uiterste belong om die ver-stopping van druppers en mikrospuite te verhoed. Die ontwerp van 'n filter behels keuses aangaande:Die tipe filter wat gebruik gaan word,Die graad van filtrering (filtreerfynheid) wat vereis word, enDie kapasiteit of grootte van die filter (in terme van vloeitempo).Daar is n beperking op die volume water wat deur n sekere tipe filter van 'n bepaalde grootte gefiltreer kan word, en dit word ook benvloed deur die vuilheid van die water. Die beperking word veroorsaak deur die wry-wingsverlies wat voorkom in die filter. Hoe vuiler die water of hoe groter die vloei wat gefiltreer moet word, hoe hoer sal die wrywingsverlies wees. Ander oorwe-gings tydens filterkeuse sluit in die ruimte wat die filter in beslagneem, en die hoeveelheid spoelwater wat verwy-der moet word.
机译:有效的过滤对于防止滴头和微注射器的堵塞至关重要。过滤器的设计涉及以下方面的选择:使用的过滤器类型,所需的过滤程度(过滤细度)以及过滤器的容量或尺寸(就流量而言)。可以通过某种尺寸的某种类型的过滤器进行过滤的水,并且还受到水的污垢的影响。该限制是由过滤器中发生的摩擦损失引起的。水越脏或要过滤的流量越大,摩擦损失就越大。选择过滤器时的其他考虑因素包括过滤器占用的空间以及要去除的冲洗水量。

著录项

  • 来源
    《SABI Magazine》 |2011年第6期|共6页
  • 作者

  • 作者单位
  • 收录信息
  • 原文格式 PDF
  • 正文语种 dut
  • 中图分类 农业工程;
  • 关键词

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号