首页> 外文OA文献 >Ontsyfering van die verstrikkingsraaisel : perspektiewe rakende die rol van die geestesdeskundige tydens die assessering van die mishandelde vrou-sindroom en dwang-beheer aangevoer ter ondersteuning van die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid
【2h】

Ontsyfering van die verstrikkingsraaisel : perspektiewe rakende die rol van die geestesdeskundige tydens die assessering van die mishandelde vrou-sindroom en dwang-beheer aangevoer ter ondersteuning van die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid

机译:Ontsyfering van die verstrikkingsraaisel:perspektiewe rakende die rol van die geestesdeskundige tydens die assessering van die mishandelde vrou-sindroom en dwang-beheer aangevoer ter ondersteuning van die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid

代理获取
本网站仅为用户提供外文OA文献查询和代理获取服务,本网站没有原文。下单后我们将采用程序或人工为您竭诚获取高质量的原文,但由于OA文献来源多样且变更频繁,仍可能出现获取不到、文献不完整或与标题不符等情况,如果获取不到我们将提供退款服务。请知悉。

摘要

Mishandeling binne die konteks van intieme verhoudings is tans ’n algemene verskynsel.Wanneer die mishandelde party hom- of haar egter tot kriminele optrede wend ten eindete ontsnap uit sodanige verhouding, word die situasie gekompliseerd. Daar is tans ’naantal verwere binne die konteks van die materiële strafreg tot die beskikking van ’n partywat aangekla word, of staan te word, as gevolg van misdadige optrede binne die konteksvan mishandeling binne ’n intieme verhouding. Nie-patologiese ontoerekeningsvatbaar-heid is een sodanige verweer. In hierdie artikel evalueer die outeur die rol van diegeestesdeskundige in die assessering van ’n beskuldigde wat hom of haar beroep op dieverweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid as gevolg van misdadige optredevoortspruitend uit mishandeling binne ’n intieme verhouding. Die outeur oorweeg diemeriete van laasgenoemde verweer en gevolglik die beskikbaarheid daarvan vir ’nmishandelde party binne die konteks van die omstrede Appèlhofbeslissing in Eadie. Dieouteur kontekstualiseer verder die wesenlike rol van die geestesdeskundige teen dieagtergrond van die mishandelde vrou-sindroom en die meer onlangse verskynsel vandwangbeheer wat aangevoer kan word ter ondersteuning van die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid. Ten slotte bereik die outeur die gevolgtrekkingdat die leerstukke van die mishandelde vrou-sindroom en dwangbeheer slegs deurbehoorlik gekwalifiseerde geestesdeskundiges geassesseer kan word. Verder wordaanbeveel dat sowel die Staat as die beskuldigde in sodanige geval deskundige getuienismoet aanvoer ten einde die meriete van laasgenoemde verweer te evalueer. Die belangrikerol van deskundige getuienis in die geval van verminderde nie-patologiese toerekenings-vatbaarheid vir doeleindes van vonnisoplegging word ook toegelig.
机译:在亲密关系中滥用是当前的普遍现象,但是,当虐待方转向犯罪行为以最终摆脱这种关系时,情况就变得复杂了。在实体刑法范围内,目前存在许多辩护,由在亲密关系中滥用环境下的犯罪行为起诉或将要提请当事方使用。非病理性机能不全就是这种防御措施之一。在本文中,作者评估了心理健康专家在评估被告人方面的作用,该被告人依靠辩护关系中因滥用行为而导致的非病理学上的不当行为。提交人考虑了后辩方的缺点,因此考虑到上诉法院在埃迪(Eadie)有争议的裁决中对被告提供的辩护。作者进一步将心理健康专业人员在受虐妇女综合症和最近发生的避孕现象的背景下的基本情况进行了背景分析,可以为支持非病理性不足的辩护而争论。最后,作者得出结论,只有合格的心理健康专家才能正确评估受虐妇女综合症和强迫控制的学说。此外,建议国家和被告在这种情况下均提供专家证词,以评估后一种辩护的是非曲直。还强调了专家证词在减少非病理可插性的量刑中的重要性。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
代理获取

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号