首页> 外文OA文献 >The first mosque : Caledon Street, Uitenhage
【2h】

The first mosque : Caledon Street, Uitenhage

机译:第一座清真寺:Uitenhage的Caledon街

代理获取
本网站仅为用户提供外文OA文献查询和代理获取服务,本网站没有原文。下单后我们将采用程序或人工为您竭诚获取高质量的原文,但由于OA文献来源多样且变更频繁,仍可能出现获取不到、文献不完整或与标题不符等情况,如果获取不到我们将提供退款服务。请知悉。

摘要

Op 5 Maart 1849 skryf aartsdeken N.J. Merriman (1809-1882) op een van sy eerste togte om met sy nuwe parogie in die Oos-Kaap vertroud te raak, dat 'n klompie Maleiers hulle in Port Elizabeth en Uitenhage bevind het. Van hulle het eersame posisies in Algoabaai beklee en hulle het ook 'n moskee in Uitenhage gehad - die enigste in die kolonie.Merriman was in albei gevalle verkeerd. Teen 1849 was veel meer as 'n paar "Maleiers" in die Oos-Kaap woonagtig en die moskee in Uitenhage was nie die enigste een in die kolonie nie. Wat sy opmerking belangrik maak is dat dit die eerste verwysing na 'n gevestigde Moslemgemeenskap en 'n voltooide plek vir aanbidding in daardie deel van die land is.Oor die moskees in Kaapstad en omgewing is sedert 1970 heelwat navorsing gedoen en etlike publikasies het die lig gesien, waarvan die sleutelbronne die werke van Achmat Davids en Frank Bradlow & Margaret Cairns is. Wat die toestand in die res van die Kaapkolonie was, is minder bekend en gepubliseerde bronne is nie geredelik beskikbaar nie.In hierdie artikel word gekyk na beskikbare bronne om die geskiedenis na te loop. Die toestande in die destydse Uitenhage word kortliks beskryf en die koms van die eerste Moslems en die stigter van dié geloof in Uitenhage word uitgelig. Hierna word gepoog om die moskee aan die hand van konstruksiegetuienis te rekonstrueer en onbeantwoorde vrae word geïdentifiseer.
机译:1849年3月5日,新泽西大主教写道Merriman(1809-1882)在他的第一个旅程中结识了他在东开普省的新教区,许多马来西亚人在伊丽莎白港和Uitenhage发现了自己。他们中有些人在Algoa湾独居,在Uitenhage有一座清真寺-殖民地中唯一的一座清真寺,在这两种情况下Merriman都是错误的。到1849年,居住在东开普省的“马来人”远远超过了几个,而伊特哈格(Uitenhage)的清真寺并不是该殖民地中唯一的清真寺。需要注意的重要一点是,它是该国那个地区已建立的穆斯林社区和完整的礼拜场所的首次提及。可以看到,其中的主要来源是Achmat Davids和Frank Bradlow&Margaret Cairns的作品。开普殖民地其他地区的情况鲜为人知,公开的资料也不易获得。本文着眼于追踪历史的资料。简要描述了前乌伊廷哈格(Uitenhage)的情况,并着重介绍了第一批穆斯林的到来以及对乌伊廷哈格(Uitenhage)信仰的创始人。此后,尝试根据构造证据重建清真寺,并找出未解决的问题。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
代理获取

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号