Die Landbousektor gebruik tans 62% van die na-sionale watervoorraad waarvan die grootste deel aangewend word vir die besproeiing van ge-wasse. Landbou is derhalwe die grootste watergebruiker in Suid-Afrika. Huidiglik word 1 miljoen hektaar van 'n potensile 1,4 miljoen hektaar besproei. Suid-Afrika se besproeiingskemas ontvang en versprei hul watervoorraad deur duisende kilometers kanale wat die land let-terlik deurkruis.
展开▼