首页> 外文期刊>SABI Magazine >NORAE VIR DIE ONTWERP VAN MIKRO-BESPROEIINGSTELSELS-DEEL 2
【24h】

NORAE VIR DIE ONTWERP VAN MIKRO-BESPROEIINGSTELSELS-DEEL 2

机译:NORAE用于微灌系统的设计,第2部分

获取原文
获取原文并翻译 | 示例
       

摘要

In die vorige artikel, is die eienskappe van mikrospuite en druppers bespreek, sowel as die unieke verwantskap tussen vloeitempo en druk wat vir elke emitter bestaan:Eweredige of uniforme toediening van water is die fokus van ontwerp binne die besproeiingsblok. In 'n korrek ontwerpte stelsel, behoort die maksimum variasie van lewering (Aq ) tussen al die emitters (mikrospuite of drup-pers) binne die blok minder as 10% te wees (Sne, 2006). Uit die verband tussen druk en vloei soos deur vergely-king 1 beskryf, kan gesien word datdie leweringsvariasie afhanklik is van die druk variasie. 'n Kundige SABI be-sproeiingsontwerper sal die emitter se karakteristieke en erkende ontwerpsnorme gebruik om 'n stelsel te ontwerp waarvan die leweringsvariasie binne perke is.
机译:在上一篇文章中,讨论了微注射器和滴头的特性,以及每个发射器存在的流量与压力之间的独特关系:均匀或均匀地注水是灌溉区域内设计的重点。在正确设计的系统中,模块内所有发射器(微注射器或滴灌机)之间的最大输送量(Aq)差异应小于10%(Sne,2006)。从等式1所描述的压力与流量之间的关系,可以看出输送变化取决于压力变化。 SABI灌溉专家将使用喷头的特性和公认的设计标准来设计其输送变化在极限范围内的系统。

著录项

  • 来源
    《SABI Magazine》 |2011年第4期|共4页
  • 作者

  • 作者单位
  • 收录信息
  • 原文格式 PDF
  • 正文语种 dut
  • 中图分类 农业工程;
  • 关键词

  • 入库时间 2022-08-18 15:53:38

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号