首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Die verwantskap tussen maksimum nitrifikasietempo en relevante eienskappe van gronde vanaf die sentrale besproeiingsgebiede in Suid-Afrika
【24h】

Die verwantskap tussen maksimum nitrifikasietempo en relevante eienskappe van gronde vanaf die sentrale besproeiingsgebiede in Suid-Afrika

机译:Die verwantskap tussen maksimum nitrifikasietempo en relevante eienskappe van gronde vanaf die sentrale besproeiingsgebiede in Suid-Afrika

获取原文
           

摘要

Die oogmerk van die studie was om die verwantskappe tussen maksimum nitrifikasietempo (Kmaks) en relevante eienskappe van die gronde vanaf die sentrale besproeiingsgebiede uit te wys. Die verloop van nitrifikasie is in agt gronde, afkomstig van die gebiede, gemonitor na toediening van (NH4)2SO4teen die ekwivalent van 100 kg N ha#x2212;1aan beide die bo- en ondergronde. Eerste-orde vergelykings is gebruik om Kmakste bereken vanaf die NO3-N wat oor tyd geproduseer is. Die maksimum nitrifikasietempo's van die gronde is betekenisvol deur die nitrifiserende populasie (r= 0.73) en katioonadsorpsievermo#xEB; (r=0.75) be#xEF;nvloed. In beide gevalle neem Kmakslogaritmies toe met toenemende waardes van nitrifiserende bakterie#xEB; en katioonadsorpsievermo#xEB;. Alhoewel in sommige gevalle betekenisvol, be#xEF;nvloed grond-pH en organiese koolstof Kmaksminder, 'n Variasie van 72 in Kmaksword met katioonadsorpsievermo#xEB;, pH en organiese koolstof as veranderlikes in meervoudige regressie verklaar.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号