首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Die invloed van grondbewerking op enkele grondeienskappe en die gevolglike ontwikkeling en opbrengs van koring in Suid-Kaapland
【24h】

Die invloed van grondbewerking op enkele grondeienskappe en die gevolglike ontwikkeling en opbrengs van koring in Suid-Kaapland

机译:Die invloed van grondbewerking op enkele grondeienskappe en die gevolglike ontwikkeling en opbrengs van koring in Suid-Kaapland

获取原文
           

摘要

Vier verskillende bewerkingsbehandelings, wat Wissel in bewerkingsintensiteit van die intensiewe, konvensionele. skaar- en skottelbewerkingstelsel tot geen-bewerking, is oor 'n periode van 6 jaar vergelyk ten opsigte van die uitwerking op grondfaktore en die groei en opbrengs van koring. In hierdie proewe wat op 'n Escourt-d#xF6;hne-grond in die maritieme-re#xEB;ngebied van die Suid-Kaap-koringproduksiestreek uitgevoer is, het minder-intensiewe be- werkingstelsels die organiese C- en totale N-inhoud van die grond verhoog. Grondwaterinhoud met saaityd is ook verhoog. Penetrometerweerstande in veral die geen-bewerkingspersele was egter so hoog dat plantvestiging be- nadeel is deurdat saai-implemente nie behoorlik in die grond kon penetreer nie. Digter en meer egalige stande, wat meer are m#x2212;2veroorsaak het, het dan ook oor jare die grootste bydrae (r2= 0,59 tot 0,90) gelewer tot die gemiddeld 61,7 ho#xEB;r graanopbrengs wat met konvensionele in vergelyking tot geen-bewerking verkry is.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号