首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Die invloed van kalsium en magnesium op die groei van tabakplante en opname van kalium, kalsium en magnesium in waterkultuur
【24h】

Die invloed van kalsium en magnesium op die groei van tabakplante en opname van kalium, kalsium en magnesium in waterkultuur

机译:Die invloed van kalsium en magnesium op die groei van tabakplante en opname van kalium, kalsium en magnesium in waterkultuur

获取原文
           

摘要

'n Toename in the Ca-konsentrasie van 'n voedingsoplossing het 'n verhoging in biomassa tot gevolg gehad asook 'n verhoogde opname van K en Ca deur tabakplante. Die opname van Mg aan die anderkant word onderdruk deur toenemende konsentrasies van Ca in die voedingsmedium. 'n Verhoging in die Mg konsentrasie van die voedingsoplossing vanaf nul tot die laagste konsentrasie het 'n verhoging in biomassa asook die opname van K, Ca en Mg tot gevolg gehad. Verdere verhogings in die Mg- konsentrasie van die voedingsoplossing het egter 'n onderdrukkende invloed op al bogenoemde waarnemings gehad.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号