首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Enkele faktore wat die vruggroei van sitrus be#xEF;nvloed
【24h】

Enkele faktore wat die vruggroei van sitrus be#xEF;nvloed

机译:Enkele faktore wat die vruggroei van sitrus be#xEF;nvloed

获取原文
           

摘要

'n Ondersoek het aangetoon dat 'n hoogsbetekenisvolle (r= 0,96) verwantskap bestaan tussen waterverbruik van 'n volwasse sitrusboom en vruggroeitempo. Waterverbruik bereik 'n maksimum van 80#x2013;90 l/dag gedurende die periode Desember tot einde Maart, dit is dieselfde tyd wanneer vruggrootte snel toeneem. Sikluslengte van besproeiing speel 'n belangrike rol in vruggroei. 'n Kort sikluslengte lewer egalige vruggroei en dus groot vrugte. Die verskille in vruggrootte tussen twee seisoene vir 'n behandeling waarin geen vogstremming voorgekom het nie, is toegeskryf aan klimaatsverskille veral gedurende die vroe#xEB; deel van die seisoen (Sept.#x2013;Jan.). Vruggroeitempo neem snel toe bokant 26#xB0;C.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号