首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Die swawelstatus van besproeiingsgronde onder veranderende bemestingspraktyke
【24h】

Die swawelstatus van besproeiingsgronde onder veranderende bemestingspraktyke

机译:Die swawelstatus van besproeiingsgronde onder veranderende bemestingspraktyke

获取原文
       

摘要

Die effek van die gebruik van swawelvrye teenoor swawelbevattende bemestingstowwe op die swawelstatus van 'n Mangano-grond van Vaalharts, is met behulp van 'n potproef ondersoek. Waar swawelvrye bemestingstowwe gebruik is was gebreksimptome na die derde snysel reeds duidelik sigbaar by lusern. Daarbenewens het die gebruik van swawelbevattende bemestingstowwe 'n betekenisvolle vermeerdering in die oesmassa sowel as in die swawelkonsentrasie veroorsaak.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号