首页> 外文期刊>south african journal of plant and soil >Die oplosbaarheid en mobiliteit van kalk in sand
【24h】

Die oplosbaarheid en mobiliteit van kalk in sand

机译:Die oplosbaarheid en mobiliteit van kalk in sand

获取原文
       

摘要

Die oplosbaarheid, diffusie en loging van twee kalktipes is in 'n suiwer sandmedium bestudeer. Deur van sand gebruik te maak is die kompliserende effek van die uitruilfase van grond ge#xEB;limineer. Die uitwerking van byvoegings van KCl, NH4Cl, Na2EDTA, organiese materiaal en 'n H-versadigde hars op kalkoplosbaarheid en -beweging is nagegaan. In horisontale kolomme is die omvang van beweging a.g.v. diffusie oor tydperke van 5 en 9 maande by twee waterinhoude bepaal. Na 5 maande en by 'n waterinhoud ietwat ho#xEB;r as veldkapasiteit, het meer as 99,5 van die Ca nog in die kalkband voorgekom. KCl het min uitwerking op Ca-verspreiding gehad; NH4Cl het ietwat beter gevaar en NH4Cl + 'n H-versadigde harsband op 100 mm vanaf die kalk het die beste gevaar, hoewel na 9 maande meer as 80 van die Ca steeds in die kalkband voorgekom het. In die geloogde kolomme is 8 behandelings by besproeiings van 600 mm en 1200 mm vergelyk. Loging met 1200 mm water het onderskeidelik 18, 1 en 9, 6 Ca vanuit die twee kalktipes verwyder, vergeleke met tot 46, 1 vir 'n NH4Cl-oplossing en tot 54, 8 vir 'n EDTA-oplossing. 'n Organiese materiaal byvoeging het min invloed op die uitloog van Ca gehad.

著录项

获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号