首页> 外文期刊>Angora Goat & Mohair Journal >Jaarverslag: Aksie Angora
【24h】

Jaarverslag: Aksie Angora

机译:年度报告:安哥拉行动

获取原文
获取原文并翻译 | 示例
       

摘要

'Daar is verskillende suksesvolle inligtingsdae en kuddekompetisies oor die hele produksiegebied aangebied waar die diere en organisasie van hoogstaande gehalte was'. Hy het sy dank teenoor die organiseerders en deelnemers uitgespreek wat by Adelaide(20 Junie), Beaufort-Wes (20 Junie), Albanie (2 Julie), Murraysburg, Pearston (22 Mei), Jansenville, Rietbron en Aberdeen suksesvolle produksiebevorderingsdae aangebied het. Hy het ook sy dank aan komiteelede van Aksie Angora, wat hierdie dae bygewoon het, uitgespreek en die borge, onder andere BKB, CMW, MPC, VIRBAC en OVK, vir hulle bydrae bedank. Sonder goeie organisasie en mildelike ondersteuning van alle partye sal hierdie geleenthede nie moontlik wees nie.
机译:“在整个生产区都展示了动物和组织质量最高的各种成功的信息日和畜群比赛”。他对组织者和参与者在阿德莱德(6月20日),博福特西(6月20日),阿尔巴尼亚(7月2日),默里斯堡,皮尔斯顿(5月22日),扬森维尔,里特布隆和阿伯丁成功举办了生产促进日表示感谢。他还对安哥拉行动委员会成员表示感谢,他们出席了这些天,并感谢包括BKB,CMW,MPC,VIRBAC和OVK在内的提案人。没有各方的良好组织和慷慨支持,这些机会将是不可能的。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号