首页> 外文期刊>Literator >The form and function of space in the Jonah narrative in Prudentius Cathemerinon 7.81-175
【24h】

The form and function of space in the Jonah narrative in Prudentius Cathemerinon 7.81-175

机译:Prudentius Cathemerinon 7.81-175中约拿书叙述中空间的形式和功能

获取原文
       

摘要

In hierdie artikel word 'n analise gemaak van die struktuur en funksie van narratiewe ruimte in die Jona-verhaal sees vertel deur Prudentius (Cathemerinon 1). Hierdie verhaal is gekies omdat dit by uitstek ruimte-geori?nteerd is. Die analise is gebaseer op 'n verwerking van die teorie van G. Zoran, wat narratiewe ruimte op tekstuele en plot-vlak ondersoek, Ruimte op tekstuele vlak verwys na die topografiese aard van ruimte, dit wil sê van objekte en plekke, asook die beginsel van die teks-perspektief van sodanige objekte en plekke. Die topografiese aard van ruimte behels weer aspekte soos horisontale en vertikale opposisies, kwaliteitstrukture en ontologiese beginsels. Ruimte op die plot-vlak verwys na sinchroniese en diachroniese relasies. Eersgenoemde het te doen met die beginsel van beweging en rus, terwyl laasgenoemde te doen het met bepaalde rigtinge en intensies op die plot-vlak.
机译:在本文中,我们分析了Prudentius(Cathemerinon 1)讲述的约拿故事海中叙事空间的结构和功能。选择这个故事是因为它理想地面向空间。该分析基于对G.Zoran理论的改编,该理论研究了文本和情节层面的叙事空间。文本层面的空间是指空间(即对象和地方)的地形性质以及原理。这样的对象和地方的文字视角。空间的地形性质又涉及诸如水平和垂直对立,质量结构和本体论原理等方面。情节级别的空间是指同步和历时关系。前者与运动和休息的原则有关,而后者与情节级别的特定方向和意图有关。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号