首页> 外文期刊>Literator >J.M. Coetzee's Life and Times of Michael K and Foe as Postmodernist Allegories
【24h】

J.M. Coetzee's Life and Times of Michael K and Foe as Postmodernist Allegories

机译:库切(J.M. Coetzee)的生活和迈克尔·K(Michael K)和敌人的时代作为后现代寓言

获取原文
       

摘要

J.M. Coetzee is een van die kontemporêre skrywers vir wie postmodernistiese allegoric 'n bruikbare metafoor geword het. Sy verhale karteer die geaardheid, implikasies en gevolge van die misbruik van mag, en die mite van kolonialisme word ontleed en onthul. Life and Times of Michael K kan op die universele sowel as op die spesifiek Suid-Afrikaanse vlak geinterpreteer word. Michael K word die simbool van die mens se persoonlike vryheid, persoonlike identiteit en waardigheid. Sy stryd om vryheid is ironies in die lig van die feit dat die oorlog waaraan hy probeer ontkom, geveg word juis om minderheidsgroepe inspraak in hulle toekoms te verseker. Foe ondersoek die verhouding van vertelling en gebeure, waarheid en fiksie. Friday se stilte word 'n manifestasie van die eksistensi?le niet. Soos dit in hierdie roman ontplooi, is dit die taak van die skrywer om die gemeenskap aan homself te openbaar, sodat die spraaklose weer resonasie gegee word.
机译:J.M.库切(Coetzee)是当代作家之一,后现代主义的寓言主义已成为其有用的隐喻。他的故事描绘了滥用权力的性质,影响和后果,并分析和揭示了殖民主义的神话。迈克尔·K(Michael K)的生活和时代可以在普遍以及特定的南非层面上进行解释。迈克尔·K成为人类个人自由,个人身份和尊严的象征。鉴于他正努力逃脱的战争正恰恰是在确保少数群体在其未来中拥有发言权的事实,因此他为自由而奋斗具有讽刺意味。仇敌研究叙事与事件,真理与虚构之间的关系。星期五的沉默没有体现生存主义。正如这本小说所展现的那样,作者的任务是向自己揭示社区,以使无语者再次得到共鸣。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号