首页> 外文期刊>Literator >Latynse vertalings van die Ou Testament - 'n Bespreking aan die hand van Genesis 17: 1-7
【24h】

Latynse vertalings van die Ou Testament - 'n Bespreking aan die hand van Genesis 17: 1-7

机译:旧约的拉丁语翻译-基于创世纪17:1-7的讨论

获取原文
       

摘要

Raakpunte in die studie van Latyn en Hebreeus kom nie dikwels tot hulle reg in die akademiese wêreld nie, en Suid-Afrika is seker geen uitsondering op die re?l nie. Tog is daar 'n groot terrein wat op ontginning wag in hierdie verband. As blyk van waardering word hierdie poging in die rigting aangebied aan 'n ge?erde leermeester op wie se rekening die gebreke nie geplaas moet word nie. Die Latynse vertalings van die Ou Testament waaraan aandag gegee word, is die Vetus Latina (VL) en die Vulgaat (V). Hulle word vergelyk met die Massoretiese teks (MT), die standaard Hebreeuse teks van die Ou Testament, en met die Septuaginta (LXX), die Griekse vertaling van die Ou Testament wat in die vroe? kerk geweldige aanhang geniet het.
机译:研究拉丁语和希伯来语的联系点在学术界并不经常出现,南非当然也不例外。然而,在这方面仍有大片地区在等待开发。对此表示感谢,这是朝着一位尊敬的老师的方向进行的,这位老师不应将缺点放在自己的榜样上。所解决的旧约的拉丁语翻译是拉丁文(Vetus Latina)和文殊(Vulgate)(V)。将它们与旧约的标准希伯来文本Massoretic文本(MT)以及早期使用的旧约的希腊语翻译Septuagint(LXX)进行了比较。教会得到了极大的支持。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号