首页> 外文期刊>Literator >Oor 'n Esbos, 'n panfluit en 'n bosjannetjie - ofte wel: Die ruimte in die kinderboek met verwysing na Waar is Pappa se panfluit? van Elsabe Steenberg
【24h】

Oor 'n Esbos, 'n panfluit en 'n bosjannetjie - ofte wel: Die ruimte in die kinderboek met verwysing na Waar is Pappa se panfluit? van Elsabe Steenberg

机译:关于eSbos,潘长笛和浓密的 - 或:儿童书中的空间参考爸爸的潘长笛?来自elsabe steenberg.

获取原文
           

摘要

Ten spyte van die feit dat ruimte saam met karakter en tyd as 'n basiese struktuurelement beskou word, merk Bal (1980:101) tereg op dat “weinig concepten uit de theorie van narratieve teksten zijn zo vanselfspreken, en tegelijkertijd zo vaak gebleven al het begrip ruimte". Onlangse studies toon egter 'n toenemende bewussyn van die belangrikheid en veeldoeligheid van ruimte en ruimtebeelding in die roman. Dit blyk dan ook uit die term ruimte wat al hoe meer gebruik word in plaas van plek, agtergrond, milieu, ens. Ruimte is 'n omvattende begrip wat konkrete sowel as abstrakte elemente van die verhaalwêreld akkomodeer (Smuts, 1983:13).
机译:尽管空间被认为是基本结构要素的特征和时间,但标记球(1980:101)正确,即“叙事文本理论的小概念是路标的Zijn,同时Zo又升高了了解空间“。然而,最近的研究表明,新颖的重要性和多用途空间和空间图像的提高意识。它似乎来自空间更多使用而不是 Place 背景环境等。空间是一个全面的具体的理解,具体理解以及抽象元素故事世界(Smuts,1983:13)。

著录项

  • 来源
    《Literator》 |1985年第2期|共11页
  • 作者

    S. F. Greyling;

  • 作者单位
  • 收录信息 美国《科学引文索引》(SCI);
  • 原文格式 PDF
  • 正文语种
  • 中图分类
  • 关键词

相似文献

  • 外文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号