首页> 外文期刊>Literator >'Literaturgeschichte als Provokation' und die Theorie-Debatte der siebziger Jahre iiber die Rezeptions?sthetik
【24h】

'Literaturgeschichte als Provokation' und die Theorie-Debatte der siebziger Jahre iiber die Rezeptions?sthetik

机译:“文学史的挑衅”和1970年代关于接受美学的理论辩论

获取原文
       

摘要

In hierdie artikel word die formulering van 'n nuwe literêre teorie met die daarmee gepaardgaande kritiek behandel. Hierdie kritiek is twe?rlei van aard: enersyds die kritiek van Jau? teen die tradisionele interpretasie-praktyk, andersyds die daaropvolgende kritiek van enkele aanhangers van hierdie metodes teen Jau? se model. Die artikel poog nie om al die besware te notuleer nie, maar slegs enkele verteenwoordigende standpunte wat óf deur eensydigheid óf deur die uitwys van wesenlike gebreke gekenmerk word. Daar Jau? self bewus was van die leemtes in sy metode, het hy in sy latere teoretiese studies sekere praktyk-georienteerde toevoegings gemaak en tegelykertyd die weg aangewys vir nouer samewerking met die hermeneutiese filosofie. Daarmee het Jau? 'n metodologiese paradigma ontwerp wat nie geignoreer mag word nie.
机译:在本文中,将对新文学理论的提出和批评进行论述。这种批评本质上是双重的:一方面,对丘的批评?反对传统的解释实践,另一方面,后来有人批评这些方法反对丘?见模型。本文并非试图记录所有反对意见,而只是记录了一些具有代表性的观点,这些观点要么具有片面性,要么指出了实质性缺陷。大ar?他本人意识到自己方法的缺点,因此在后来的理论研究中做了一些针对实践的补充,同时为与诠释学哲学进行更紧密的合作指明了道路。 au,au?设计不应该忽略的方法范式。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号